Numsa sê die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, se betrokkenheid by die SAL/Takatso-onderhandelings moet dringend ondersoek word.

Dit volg op Gordhan se aankondiging dat die regering se transaksie om 51% van die Suid-Afrikaanse Lugdiens aan die Takatso-konsortium te verkoop, gekanselleer is.

Numsa-woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê hoewel die aankondiging verwelkom word, dring die metaalwerkersvakbond steeds daarop aan dat die Spesiale Ondersoekeenheid die transaksie ondersoek:

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×