Die metaalwerkersunie NUMSA veroordeel die moontlike verkoop van Telkom aan MTN. Die twee maatskappye het verlede week planne aan aandeelhouers bekend gemaak oor die moontlikheid dat MTN Telkom wil koop. Die Suid-Afrikaanse regering besit 40 persent van Telkom se aandele. NUMSA-woordvoerder Phakamile Hlubi-Majola sê hulle veroordeel enige privatisering van ‘n staatsbeheerde maatskappy.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×