Nuutste Covid-19-syfers skep kommer in Suid-Afrika

5 782 nuwe Covid-19 gevalle is in die afgelope 24 uur in Suid-Afrika gerapporteer.

Dit bring die totaal aktiewe getalle in die land tans te staan op 52 618.

10 sterftes is aangeteken.

Suid-Afrika se herstelkoers staan tans op 93,5%.

Volgens die nasionale departement is 1 117 569 mense in die land alreeds ingeënt, met 70 000 inentings wat gister toegedien is.

Luister na potgooie hieronder