Nuutste Covid-19 syfers

Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes het bekendgemaak dat altesaa9,320 nuwe Covid-19-gevalle en 114 sterftes is in die jongste verslagperiode in Suid-Afrika aangemeld is. Die instituut sê dit bring die totale bevestigde gevalle op 1,739425 te staan. Die sterftesyfer het tot 57,706 gestyg. Daar is tans 79,313 aktiewe gevalle in die land, waarvan die meeste in Gauteng. Die herstelkoers staan op 92,1%. Nog net 2,96% van die bevolking is reeds teen die virus ingeënt.

Luister na potgooie hieronder