Nuwe bevestigde Covid-19 infeksies steek die 4000 kerf verby

 Nuwe bevestigde Covid-19 infeksies steek die 4000 kerf verby

Van vandag af is die kumulatiewe totaal van COVID-19-gevalle 796 472 nadat die Departement van Gesond bevestig het dat daar 4 173 nuwe gevalle sedert die laaste verslag geïdentifiseer is.
Daar is nog 65 COVID-19-sterftes gerapporteer: Oos-Kaap 4, Vrystaat 15, Gauteng 4, Kwa-Zulu Natal 12 en Wes-Kaap 30, wat die totaal op 21 709 sterftes bring.
Intussen sal die president na verwagting binnekort Suid-Afrikaners inlig oor die toedrag van sake wat bepalend vir talle se vakansieplanne kan wees.

LeandreAdmin@