Nuwe Covid-19 infeksies steeds meer as 3000 met 43 nuwe sterftes

 Nuwe Covid-19 infeksies steeds meer as 3000 met 43 nuwe sterftes

Die Departement van Gesondheid het sy nuutste verslag bekend gemaak dat die totaal van COVID-19 gevalle gestyg het na 817 878 met 3 313 nuwe gevalle
wat sedert die laaste verslag geïdentifiseer is.
Daar is nog 43 COVID-19-sterftes gerapporteer in die Vrystaat is 9 sterftes aangeteken met 2 in Gauteng, KwaZulu Natal 5, Noord-Kaap 1 en Wes-Kaap het 26 sterftes aangeteken, wat die totale sterftes op 22 249 te staan bring.
Die herstelkoers is af na 91,1%.

LeandreAdmin@