Regskenners waarsku besighede om te onthou dat die nuwe nasionale minimumloon Saterdag in werking getree het.
Die Departement van Arbeid het die nuwe minimum loon aan die begin van Februarie aangekondig.
Die minimum loon is met vier-komma-vier persent verhoog tot R28,79 sent per uur.
Dit geld vir huiswerkers en plaaswerkers in die land.