‘n Mulitimiljoenkontrak vir eksamenskryfbehoeftes aan die department van hoër onderwys is aan die swaer van die departement se politieke hoof, dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys toegeken. Netwerk 24 het onthul dat ‘n maatskappy waarvan Muzi Ntombela, die swaer van Nzimande, die enigste direkteur is. Dié tender van meer as R38 miljoen is in 2021 toegeken aan Ntombela. Die suksesvolle tenderaar moes al die produkte self ontwerp, druk en by ‘n adres in Pretoria aflewer waarna dit per koerier na die onderskeie kolleges versprei sou word.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×