‘n  bevinding deur die openbare beskermer is dat ‘n ANC-afvaardiging in 2020 onwettig met ‘n weermagvliegtuig na Zimbabwe gereis het. Dié bevinding volg nadat AfriForum ‘n klag oor die voorval by die OB ingedien het. Sewe ANC-afgevaardigdes, onder wie die gewese minister van Verdediging en Militêre Veterane, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, het die buurland in September 2020 besoek. Die koste van die vlug het nagenoeg 250-duisend rand beloop. Volgens die Die OB het Mapisa-Nqakula nie magtiging of toestemming gehad het om die afvaardiging in ‘n weermagvliegtuig te vervoer nie en het dus staatshulpbronne onwettig gebruik.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×