Die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika (Okosa) het voorgestel om die biometriese data van Suid-Afrikaners aan hul SIM-kaarte te koppel in ‘n stap om bedrieglike aktiwiteite hok te slaan.

In die praktyk beteken dit dat vingerafdrukkartering, gesigsherkenning, retina-skanderings en biometriese data alles aan ‘n persoon se SIM-kaart gekoppel kan word en by uitbreiding hul telefoonnommer.

Verskeie organisasies het wel kommer uitgespreek dat die voorstel kan lei tot nuwe vlakke van identiteitsdiefstal.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×