7’S RUGBY – Blitsbokke kan hulle aanslag op ’n goue medalje by die Parys Spele op ’n wennoot begin as hulle die die Wallabies en Kiwi’s vroeg in diè toernooi kan stuit.

Suid-Afrika begin sy veldtog teen Ierland Woensdag om 17:30 en pak die Swart Truie dan weer 4 ure later in hul volgende wedstryd.

Volgens die voormalige Blitsbok Francke Horne sal die Groen en Goud as een span moet saamstaan teen die Nieu-Seelanders wat soos enige ander 15-tal swakhede in sy mondering het en dit sal moet uitbuit.

*Die Blitsbokke se laaste groepdstryd teen Japan skop Donderdagmiddag om 16:00 (SA Tyd) af.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×