Die Internasionale Olimpiese Komitee het ‘n kortlys van sewe kandidate bekend gemaak wat volgende jaar in die presidentsverkiesing gaan staan.
Die huidige president Thomas Bach tree volgende jaar uit ná hy 12 jaar aan bewind was.
Onder die kandidate tel die adjunkpresident van die IOK, Juan Antonio Samaranch, die internasionale fietsryhoof David Lappetinet, prins Feisal al Hoessein van Jordanië en die hoof van die internasionale Gimnastiekfederasie Morinari Watanabe.
Die verkiesing sal in Maart 2025 in Griekeland gehou word.
error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×