OLIMPIESE SPELE – Suid-Afrika se 800m ster atleet, Prudence Sekgodio, het Maandagaand haar allerbeste gegee om vir haar land nog ’n medalje los te hardloop – maar dit was egter nie vir haar beskore nie. Sy het agste geëindig in ’n tyd van 1:58.79

Groot Brittanje se Keely Hodgkinson is as die Olimpiese kampioen gekroon, terwyl Tsige Duguma van Ethiopië met die silwer medalje tevrede moes wees. Die derde plek op die podium is deur Mary Moraa van Kenia ingeneem.

MEDALJES:

VSA # 1 21 30 28 79
China # 2 21 18 14 53
Frankryk # 3 13 16 19 48
Suid-Afrika # 4 1 1 2 4
    GOUD SILWER BRONS TOTAAL
error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×