OLIMPIESE SPELE: Tatjana Smith het haar deelname by die Olimpiese Spele met ’n silwer medalje in die 200m-borsslag afgesluit.

Die Amerikanker Kate Douglass het die goud ingepalm in ’n tyd van 2:19.24. Smith se spanmaat Kaylene Corbett het in die 5de plek geëindig.

Pieter Coetze wat net voor die dames in die swembad was het in die finaal van die 200-rugslag 7de geëindig.

 *S.A. se Chad le Clos en Matthew Sates sal Vrydagoggend aan die uitdunne van die 100m-vlinderslag deelneem terwyl Rebecca Meder in die 200 m individuele wisselslag in aksie sa lwees.

MEDALJES:

VSA # 1 37 9 15 13
Frankryk # 2 27 8 11 8
China # 3 24 11 7 6
Suid-Afrika # 14 4 1 1 2
    TOTAAL GOUD SILWER BRONS
error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×