Onderhandelinge oor die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys, ook bekend as Bela, vorder stadig.

Opposisieparty vrees dat ANC-lede – wat baie sterk voel oor die wetgewing – enige veranderinge aan die wet sal probeer kelder.

Dit volg nadat President Ramaphosa in September met die amptelike ondertekening van die nuwe wetgewing die twee mees omstrede klousules, wat gaan oor toelatingsbeleid by skole, vir drie maande uitgestel het vir ʼn raaplegingsproses.

Intussen loop die uurglas leeg vir politieke partye en burgerorganisasies om te onderhandel dat hierdie klousules weggelaat of verander word.

1 Comment

Comments are closed.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×