Onserkerheid oor die Cheetahs se krageting teen die Sharks

Daar heers tans onserkerheid oor die Cheetahs se krageting teen die Sharks die naweek weens ‘n paar Covid-19 gevalle by die Sharks.

Netwerk24 berig dat Eduard Coetzee, uitvoerende hoof van die Sharks, het bevestig dat daar Covid-19 gevalle in hulle kamp is.

Die spelers is ‘n tweede keer getoets maar die uitslae is nog onbekend. Die twee spanne is veronderstel om Sondag in Bloemfontein kragte te meet.

Die Cheetahs sal oor die Sharks moet seevier om hul aanspraak op die Curriebeker ‘n realiteit te hou.

Elke span sal twee punte kry sou die wedstryd nie gespeel of geherskeduleer word nie, wat die einde vir die Cheetahs se pad kan beteken wat tans 5de op die punteleer is.

Luister na potgooie hieronder