Tydens soektogte op die N1 buite Bloemfontein is een ongedokumenteerde persoon gevang skuil in die enjinkompartement van ʼn bus wat immigrante na Zimbabwe vervoer het.

Die premier van die Vrystaat, Maqueen Letsoha-Mathae, het Woensdag 18 Desember 2024 ʼn Arrive Alive-veldtog op die N1-pad net buite Bloemfontein gelei.

Sommige passasiers is gevind met vervalde dokumentasie, terwyl ander geen vorm van identifikasie gehad het nie.

Letsoha-Mathae het wetstoepassers toegespreek en gesê die Vrystaat het geen plek vir onwettige aktiwiteite nie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×