Die polisie in die Vrystaat meld dat onwettige mynbou-ontwrigtende aktiwiteite in die provinsie voortduur.

Beamptes het verlede week ’n 30-jarige man by die Kudu-myn-oukskag naby die R30-pad in hegtenis geneem.

Die verdagte is op heterdaad betrap terwyl hy besig was met onwettige mynbou-aktiwiteite, en daar is beslag gelê op goudhoudende materiaal wat 30 kilogram weeg.

Verder is nóg polisiëring uitgevoer, en nog ’n man is in hegtenis geneem.

Daar is beslag gelê op ’n graaf, ’n sif, wasbakke, en goudhoudende materiaal van 30 kilogram.

By Stone and Allied naby Welkom is drie verdagtes gevind terwyl hulle goudhoudende materiaal verwerk het.

Al die verdagtes sal binnekort in die hof verskyn.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×