Die Vrystaatse polisie verskerp tans sy pogings om onwettige mynbou in die provinsie aan te pak.

Hulle het onlangs drie verdagtes by die Kopanong-myn in hegtenis geneem en gouddraende materiaal gekonfiskeer.

Beamptes het met die hulp van hommeltuie die Beatrix-myn gepatrolleer.

Tydens dié operasie het die polisie ’n pistool, kosvoorrade en gedroogde daggablare gevind.

Tien onwettige buitelanders is ook in hegtenis geneem.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×