Opposisiepartye en ander organisasies sê Eskom se aankondiging om te oorweeg om beurtkrag op ‘n minimum van fase 2 en fase 3 oor die volgende twee jaar te hou, sal die land ongetwyfeld in armoede, voedselonstabiliteit en ekonomiese ondergang dompel.  Die DA en die landbou-organisasie TLU doen ‘n beroep op die regering om boere van beurtkrag vry te stel.  Die DA in Gauteng sê die provinsie is erg geraak deur die ontwrigtings in die landbousektor wat deur die meedoënlose kragonderbrekings veroorsaak is.  

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×