Opposisiepartye in die Mangaung-metro het die begroting wat Mxolisi Siyonzana ter tafel gelê het verwerp.

Die beleërde Mangaung-metro het in weerwil daarvan egter daarin geslaag om dit wel goed te keur.

Volgens DA-raadslid, Dulandi Leech, id die begroting net ‘n droom op papier en bied dit nie oplossings vir die uitdagings van dienslewering nie.

Leech sê al wat wel geïmplementeer sal word is hoër heffings en tariewe vir die inwoners van Mangaung.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×