‘n Boikot deur opposisieraadslede van die Mangaung-metro, het gister ‘n stokkie voor die verkiesing van ‘n nuwe burgemeester gesteek.

Volksblad berig die rede vir die boikot het glo betrekking op moontlike regsimplikasies met die verkiesing van ‘n burgemeester, asook dié van sekere ander amptenare.

Die DA, VF Plus, EFF, ACDP, PA en African Alliance of Social Democrats, het in hul afwesigheid geskitter.

error: Inhoud is beskerm !!