Die Oscar-bekroonde Britse aktrise, Dame Maggie Smith, is in die ouderdom van 89 oorlede.
Sy was veral bekend vir die Harry Potter-films en Downton Abbey.
Smith is gister in ’n hospitaal in Londen oorlede.
Sy het oor die bestek van haar loopbaan ’n Tony, twee Oscars, drie Golden Globes en vyf Baftas gewen.
Smith is in 1990 deur koningin Elizabeth II ‘n Dame van die Britse Ryk gemaak.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×