Een van Suid-Afrika se langdienende parlementslede, Koos van der Merwe, is gisteroggend in die ouderdom van 87 oorlede. Hy was vir twee maande, na ‘n val, in die Wilgers-hospitaal in Pretoria. Van der Merwe het tydens sy loopbaan onder 37 verskillende staatshoofde as parlementslid gedien voordat hy in 2014 afgetree het. Intussen stroom blyke en medelye vir hom in.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×