‘n Student en ouleerling van hoërskool Sentraal Het Saterdag naby Soutpan verongeluk.  Netwerk34 berig Die 21-jarige Willie Pretorius is dood toe hy beheer oor sy bakkie verloor het om ;n draai op die R700.  Willie word deur sy ouers beskyf as hardwerkend, vrolik en altyd opgeruimd.  Reëlings vir sy roudiens is nog nie bekend nie

 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×