Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) sê hulle is gereed vir die eerste
kiesersregistrasienaweek. Volgens die adjunkhoofverkiesingsbeampte, Mawethu
Mosery, het hulle die lokale en die personeel vir die naweek gefinaliseer. Registrasie
fataliteite sal in meer as 23-duisend lokale regoor die land beskikbaar wees. Die eerste
kiesersregistrasienaweek vind op 18 November plaas.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×