OVK se tweede vroue skaapboerderydag wat gister in Bloemfontein gehou is, was ‘n dawerende sukses.

Ongeveer 130 vroue het dié dag, wat by Pepper Tree aangebied is, bygewoon.

Christell Basson, bemarkings- en kommunikasiebestuurder van OVK het gesê na afloop van verlede jaar se vroue skaapboerederydag was daar ‘n swetterjoel versoeke om weer so ‘n dag aan te bied.

Volgens haar is dit baie duidelik dat daar ‘n groot reusebehoefte onder boervroue en boere se vroue vir hierdie eiesoortige geleentheid bestaan.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×