PAALSPRING – Die paalspringer, Armand Duplantis, het sy goeie vorm na die Olimpiese Spele voortgesit by die Lausanne Diamant-liga byeenkoms.

Duplantis het goud in Parys verower met ‘n sprong van 6-komma-twee-vyf meter, wat ‘n nuwe wêreldrekord is.

Die Sweedse paalspringer was Woensdag weereens by verre beter as sy kompetisie, met sy ses-komma-een-vyf meter sprong wat hom nog ‘n oorwinning verdien het.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×