Luidens gerugte beskuldig die Padongelukkefonds glo sy werkers wat Numsa-lede is, daarvan dat hulle die fonds saboteer deur dit te laat lyk of die fonds onbevoeg is.

Die metaalwerkersvakbond, Numsa sê op sy beurt dat die Padongelukkefonds die vakbond vir sy probleme wil blameer. Numsa is ontevrede met die bestuur van die fonds en het ‘n staking hieroor beplan. Die voorgenome staking is egter deur die arbeidshof verbied.

Die vakbond vra vir die verwydering van die fonds se uitvoerende hoof, Collins Letsoalo. Numsa-woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê die fonds se bestuur moet verantwoordelikheid aanvaar vir die entiteit se wanbestuur:

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×