Die harde ontploffings wat die vensterrame aan Bloemfontein se noordekant tans laat skud, is die gevolg van padkonstruksiewerk op die Woodlands Hills-landgoed.

Inwoners is vroeër gewaarsku dat daar vanmiddag ongeskeduleerde plofwerk op die terrein sal wees.

Die padwerke is naby die Stables op Woodland Hills se gronde. Mense word gevra om hierdie area van die landgoed te vermy.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×