Naledi Pandor, minister van Internasionale Betrekkinge en Sameswerking, sê Israel skep ‘n presedent vir wêreldleiers om die gesag van die hoogste VN-hof te ignoreer.

Suid-Afrika het Israel in die Internasionale Geregshof in Den Haaggedaag gedaag oor beweerde volksmoord te beweer in die Israel/Hamas-oorlog in die Gasastrook. PNewskoop berig Pandor sê Israel ignoreer die hof se Januarie-beslissing blatant. Die hof het gelas dat Israel aksie moet neem om dade van volksmoord te voorkom.

Met haar besoek aan Washington DC in die VSA, het sy voorts gesê dat Israel se optrede moontlik ander nasies kan laat glo dat daar ‘n vrye lisensie is om te doen wat hulle wil, in terme van die vertrapping van ander.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×