SA se Paralimpiese span het hul Spele afgesluit met ’n totaal van ses medaljes.

Simonè Kruger het Suid-Afrika se laaste goue medalje Vrydagaand gewen toe sy die diskus in die F38 klas oor ‘n afstand van 38.70m laat val het en was bykans 5m verder as die wengooi van drie jaar gelede van Rosa Castro by die Tokio Spele.

MEDALJE TABEL:

# 1 CHINA 94 76 50 220
# 2 GROOT BRITTANJE 49 44 31 124
# 3 VSA 36 42 27 105
# 45 SUID-AFRIKA 2 0 4 6
GOUD SILWER BRONS TOTAAL
error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×