PARALIMPIESE SPELE – Simone Barlaam van Italië sê hy is gereed om sy bes te doen wanneer die Paralimpiese Spele later vandeesmaand in Parys begin.

Barmlaam het aan Reuters gesê hy is gereed om sy reeds indrukwekkende rekord te verbeter.

Diè  24-jarige is een van die wêreld se beste para-swem-atlete en sal in die 100 meter-rugslag, 100-vlinderslag en die 50-, 100- en 400-vryslag-kategorieë deelneem.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×