Parlementslede sal môre stem oor president Cyril Ramaphosa se toekoms.Die debat in die parlement oor die Artikel 89-verslag oor Phala Phala is verlede week uitgestel.  Die regerende ANC het die verslag verwerp en sy parlementslede opdrag gegee om daarteen te stem.  Die verslag het bevind dat Ramaphosa moontlik sy ampseed verbreek het in verband met die gebeure wat tydens die rooftog op sy Phala Phala-plaas in 2020 gebeur het.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×