President Cyril Ramaphosa sal die aanvaarde Program van Aksie, wat die Mediumtermyn Strategiese Raamwerk behels, by die opening van die parlement op 18 Julie bekendstel.

Die minister in die presidensie, Khumbudzo Ntshavheni sê die prioriteite van die regering van nasionale eenheid word in die Mediumtermyn Strategiese Raamwerk uiteengesit, en word deur regerende partye se manifes gelei word.

Elke party-manifes word ontleed, en sal danaanstaande week in aanmerking vir oorweging en aanneming kom.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×