Inwoners van Parys in die Vrystaat, is boos oor die gebrek aan skoon drinkwater.
ʼn Ingenieursverslag dui glo aan dat onbehandelde rivierwater, direk in die dorp se waternetwerk gepomp word, sonder dat chemikalië bygevoeg word om dit te suiwer.
Morné Mostert, AfriForum-bestuurder van plaaslike regeringsake, sê die waterkrisis in die Parys-omgewing, is sleep voort oor baie jare heen