Die Suid-Afrikaanse Poskantoor (SAPO) het ‘n nuwe inisiatief aangekondig wat pasiënte van regeringsklinieke sal toelaat om hul chroniese medikasie by Poskantoortakke te ontvang.

SAPO sê dié diens sal by sy 342 poskantore regoor die land beskikbaar wees, behalwe vir dié wat in die Wes-Kaap geleë is.

Business Tech berig hierdie diens is gemik op pasiënte wat nader aan een van hierdie poskantore woon of werk as ‘n staatskliniek.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×