Patrica de Lille se man Edwin is gisteraand na ‘n lang siekbed dood

Die minister van Openbare Werke, Patrica de Lille, se man Edwin is gisteraand na ‘n lang siekbed oor Sy familie het vanoggend sy dood bevestig.

De Lille en haar man was 49 jaar getroud. Hy laat ook ‘n seun Alistair agter.

De Lille bring in ’n verklaring hulde aan haar man as ’n liefdevolle vader en ’n man wat haar gedurende
haar politieke loopbaan ten alle tye ondersteun het terwyl hy haar die vryheid gegee het om haar werk ten volle te doen om die land te dien

Luister na potgooie hieronder