Verlede maand het De Maayer die fluitjie geblaas oor “aaklige toestande” by staatshospitale en in ‘n ope brief wat Daily Maverick gepubliseer het, gesê: “Ek wens jy kon na ons eenheid toe kom en dokters sien wat kinders probeer intubeer en kardiopulmonêre resussitasie met die lig van hul selfoon toedien, aangesien die krag weer onderbreek het. Of die koue neonaat wie se broeikas afgegaan het met kragverlies (van beurtkrag). “Ek wens jy kon vir ouers kom verduidelik dat hul kind ‘n dringende gerekenariseerde tomografieskandering van die brein nodig het, maar hy gaan moet wag, aangesien ons skandeerder al amper drie maande stukkend is, Chris Hani Baragwanath loop oor, en belangrike dele van Charlotte Maxeke se skandeerder is gesteel.”

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.

Lees ook: Eienaar van rottweilers wat meisie byt moet betaal

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×