’n Koalisie tussen die ANC, die DA en die partye verbonde aan die Veelpartyhandves het die meeste steun onder Suid-Afrikaners. Volgens ‘n opname deur die Brenthurst-stigting het 40,2% van die kiesers positief gereageer op ‘n koalisie van die aard.

Minstens 85% van DA en 37,4% van ANC-kiesers verkies hierdie opsie. Sabi Strategy het die opname uitgevoer met behulp van telefoniese onderhoude van 1000 willekeurig geselekteerde respondente na die verkiesing.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×