Die Sentrale Eniergiefonds se mid-maanddata dui daarop dat petrol en diesel in Februarie meer sal kos.

Die fonds meld ‘n onderverhaling by albei, wat tans ‘n geraamde verhoging van tussen 11 en 14 sent vir petrol, en tussen 3 en 9 sent per liter vir diesel beteken.

Ewig-wisselende faktore kan steeds Februarie se brandstofprys-vasstelling beduidend beïnvloed.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×