Middel-van-die-maand-data van die Sentrale Energiefonds toon steeds ‘n gemengde situasie vir brandstofpryse in Mei. Petrolpryse toon tans ‘n onderverhaling van sowat 30 sent per liter, wat dui op nog ‘n prysverhoging volgende maand. Diesel toon intussen ‘n prysverlaging van sowat 28 sent per liter. Stygende oliepryse bly die rede vir die onderverhaling van petrol.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×