Die ANC gaan voort met planne om ‘n staatsbank in Suid-Afrika te skep. Die partypresident, Cyril Ramaphosa, het tydens die ANC se nasionale beleidskonferensie gesê dat afgevaardigdes ingestem het tot die stigting van ‘n staatsbank en aangedring dat die proses om dit te vestig, versnel word. Ramaphosa sê dit vorm deel van die regering se pogings om toegang tot finansiële dienste aan alle Suid-Afrikaners uit te brei.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×