Die adjunk nasionale polisiekommissaris, Tebello Mosikili, sê dit is onduidelik hoeveel mynwerkers nog ondergronds by die Stilfontein-mynskag in Noordwes is.
Die klein aantal mense wat daagliks uit die myn gehaal word, maak dit onwaarskynlik dat baie meer gevind sal word.
LEES MEER: Debatte oor onwettige myners woed oor Suid-Afrika
Mosikili sê die polisie hoop vir meer samewerking tussen die eenhede om die mynwerkers vinniger uit te kry.
LUISTER: