Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het sedert 2018 meer as twee miljard rand betaal vir vergoeding vir onregmatige arrestasies. Die polisiekommissaris, generaal Fannie Masemola, het onlangs hierdie syfer in antwoord op ‘n parlementêre vraag bekend gemaak.

Die bedrag is meer as die polisie se begroting vir elke boekjaar. Die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat sê hy sukkel om tred te hou met eise wat teen die polisie gemaak word.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×