Die bestuur van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) sal vandag ‘n opdatering verskaf oor die sukses van onlangse operasies wat uitgevoer is in reaksie op ernstige en gewelddadige misdaad. Die span sal gelei word deur die minister van Polisie, generaal Bheki Cele en waarnemende nasionale kommissaris, luitenant-generaal Tebello Mosikili. Die minister se woordvoerder, Lirandzu Themba, sê dit sluit inligting oor gewapende rooftogte, ontvoerings, afpersing en transito-rooftogte in.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×