Bo en behalwe dat mense van moord aangekla word, sal diegene wat skuldig bevind word aan die moord op Suid-Afrikaanse polisiebeamptes ook in ‘n siviele saak aangekla word.

Eyewitness News berig volgens die minister van polisie, Senzo Mchunu, het sake wat met polisiemoord verband hou, nou ‘n toegewyde eenheid om sake te behartig.

Met die lewering van die tweede kwartaal se misdaadstatistieke, het Mchunu gesê dit sal ‘n sterk boodskap stuur aan diegene wat dink hulle is bo die wet verhewe. Sewentien polisiebeamptes is tussen Julie en September vanjaar in die land vermoor.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×