Skenkings van meer as 172 miljoen rand is aan die Onafhanklike Verkiesingskommissie deur politieke partye verklaar vir die eerste kwartaal van die jaar.

Die DA het die meeste skenkings verklaar met ʼn party wat nie aan die verkiesing deelneem nie, Change Starts Now, die tweede meeste.

Dertien partye het tussen Januarie en Maart hierdie jaar die skenkings ontvang.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×