Polities-gemotiveerde geweld kan in aanloop tot die verkiesing toeneem. Dit volgens n onafhanklike misdaadontleder, Chris de Kock. Die komende verkiesing word beskou as die mees bestrede verkiesing sedert die begin van die demokrasie. Die ANC kan sterk teenkanting verwag om sy meerderheid te behou. Intussen het die KwaZulu-Natalse polisiekommisaris, Nhlanhla Mkhwanazi polisielede gewaarsku om hulle veral tydens die verkiesingsperiode van die politiek te distansieer.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×