Sassa-begunstigdes sal stelselmatig vanaf Januarie af, nie meer kontantonttrekkings van maatskaplike toelaes by die Poskantoor kan doen nie.

Die doel hiermee is om transitorooftogte en ander uitdagings met kontant-uitbetalings hok te slaan.

News24 skryf egter verskeie drukgroepe meen hierdie stap sal daartoe lei dat begunstigdes meer geld aan vervoer sal moet bestee, om ander punte te bereik waar hulle wel kontant kan onttrek.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×